- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 7 Jocelyn Road, Bluewater Beach, Gqeberha (Port Elizabeth), 6205, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vakhusi on 7 Joycelyn bied selfsorgverblyf in Bluewater Beach in Gqeberha (Port Elizabeth). Die perseel is die ideale basies vanwaar besienswaardighede in die omtrek besoek kan word.
Daar is 3 eenhede om van te kies wat elkeen tussen 3 en 6 gaste akkommodeer. Die eenhede kan ook saam bespreek word vir 'n groot groep. Die eenhede het elk 'n oopplan-leefarea of slaapkamers met 'n aparte badkamer en leefarea. Een van die eenhede het 'n kombuis wat goed toegerus is en die ander 2 eenhede het 'n kombuisie met basiese geriewe.
Die perseel het lugversorging en gratis WiFi. Al die gaste kan die swembad op die perseel gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Vakhusi on 7 Joycelyn is naby die strand, 15 km van Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad en sowat 18 km van Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Nontembeko Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 Jocelyn Road, Bluewater Beach, Gqeberha (Port Elizabeth), 6205, Oos-Kaap
- Gaste dink Vakhusi on 7 Joycelyn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Jocelyn Road, Bluewater Beach, Gqeberha (Port Elizabeth), 6205, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang