Selfsorg in Van Ryneveld

ValCat Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

40% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 40% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 8 Des 2025 tot 12 Des 2025.
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Geen rook binnenshuis nie
Rook asseblief slegs buite en gebruik die asbakke wat voorsien word.

Geen partytjies of harde geraas nie
Hierdie is 'n rustige ruimte — respekteer asseblief ons bure en hou geraasvlakke laag, veral na 21:00.

Besoekers
Slegs geregistreerde gaste word toegelaat om oornag te bly. Dagbesoekers is welkom.

Handdoeke
Moet asseblief nie handdoeke uit die eenheid of na die strand neem nie. Handdoeke is slegs vir binnenshuise gebruik.

Troeteldiere
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rapporteer
Rapporteer asseblief enige breekplekke of skade onmiddellik.

Veiligheid
Sluit altyd alle deure en vensters wanneer u die eiendom verlaat.

Toestelle en Ligte
Skakel ligte, lugversorging en toestelle af wanneer dit nie gebruik word nie of wanneer u die eiendom verlaat.

Respekteer die eiendom
Behandel ons huis met sorg sodat ander dit ook kan geniet.

Parkering
Gaste word een omheinde parkeerplek toegeken.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 650
R 1 650 R 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
R 1 650 R 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Gous street, Majestic Flats, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9ecde9e0c9c6cc05e3b9f11a7b9ff9421f15bfcd693fcabd3634a70b8fef744e1f4d4b16202d9dd521eb48b22b0c583160d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R990 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Gous street Majestic Flats 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.118751662769 18.830335155462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang