Vallen Lodge 8
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Ozzard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Vallen Lodge 8 is 'n lieflike strandfrontwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito en is 'n perfekte kustoevlugsoord vir gesinne en vriende. Hierdie woonstel is net 'n entjie vanaf die Willard-blouvlagstrand en 'n entjie se ry vanaf die Ballito Junction en Ballito Lifestyle Winkelsentrums.
Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Gaste deel 'n aparte toilet en 'n aparte badkamer met 'n stort. Elke kamer het lugversorging en 'n plafonwaaier.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, WiFi en 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Dit lei na 'n stoep met gedeeltelike see-uitsigte, sitplek en 'n houtskoolbraai.
Parkeerplek is in 'n enkeltoesluitmotorhuis en 2 bykomende gasteparkeerplekke beskikbaar. Verder bied die verblyf direkte strandtoegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 392
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Ozzard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Vallen Lodge 8 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Ozzard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang