Pick your preferred language

English

Afrikaans

+24
Lodge in Thabazimbi

ValView Guest Lodge

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Marakele Road 14.3 km from the R510, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

ValView Guest Lodge bied gerieflike en skilderagtige verblyf in die Kwaggasvlaktevallei. Dit is net 'n entjie se ry buite Thabazimbi.

Dié lodge beskik oor 4 pragtig versierde kamers wat elk 'n eie en suite-badkamer, gemaklike beddens met gehaltelinne, badhanddoeke en 'n privaat ingang het. Gaste kan ook van geriewe soos lugversorging, 'n slim-TV, staanwaaier, 'n klein kombuisie met verhit-en-eetgeriewe en gratis WiFi gebruik maak.

Die gemeenskaplike leefarea bied gemaklike sitplek op rusbanke en 'n eetarea vir etes. Gaste kan ook die braaigeriewe en veilige parkeerplek geniet. Hierdie lodge is op 'n kleinhoewe geleë en bied genoeg ruimte vir gaste om die natuurlike omgewing en asemrowende berguitsigte te waardeer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Raynard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marakele Road 14.3 km from the R510, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink ValView Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Marakele Road 14.3 km from the R510, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea224c8ddacea3fd25277b0a7bd7e8c680a469aba4a80c77898faff511d78f403c9b103b16970a0c328bfa6d470724d10a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Marakele Road 14.3 km from the R510 Kwaggasvlakte 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.566949224661 27.448371621575
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang