- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Van Bruggen Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Van Bruggen Inn is geleë op 'n residensiële eiendom in La Hoff, Klerksdorp. Dit bied korttermyn- en langtermynverblyf vir reisigers wat deur die gebied reis.
Die gastehuis bestaan uit drie eenhede genaamd Tinktinkie, Hoep Hoep en Kwikstertjie. Tinktinkie bevat twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hoep Hoep is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kwikstertjie beskik ook oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit in gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek.
Plaaslike aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit in die Faan Meintjies Natuurreservaat en die Klerksdorp Gholfklub. Gaste kan ook deelneem aan stap, fietsry en voëlkyk in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adriaan Jacobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 45 Van Bruggen Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Van Bruggen Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Van Bruggen Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang