Pick your preferred language

English

Afrikaans

+44
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Waterbessie Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Twinshells bied gehalte-vakansieverblyf in Mtunzini en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin. Dié dubbelverdieping-duplekshuis is na aan al die plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en bied uitstekende uitsigte oor die see vanaf die balkon. As gaste gelukkig is, sal hulle walvisse kan sien.

Twinshells bied 2 drieslaapkamereenhede met slaapplek vir 10 gaste in totaal.

Twinshells Eenheid 1 beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n kombuis wat met alles wat gaste nodig het vir selfsorg. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n privaat braai-area. Let asb. dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Twinshells Eenheid 2 beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n enkelbed. Daar is ook 'n ekstra badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak, en 'n oopplan-sitarea, -kombuis en -eetarea. Let asb. dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Die kompleks het ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Mtunzini het 'n beeldskone reservaat waar gaste in die rivier of op die strand kan visvang.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Waterbessie Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Twinshells het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Waterbessie Street, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2a1ed9e9797e2c2f83c321f3565e3d2c2679178db0bd55c14cbf3c4f4eda6520ae89939187a2e1cb783c50cdb9401c71cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 6 Waterbessie Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.965012195312 31.746677076862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang