LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Twinshells | LekkeSlaap
+45

Twinshells

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Twinshells bied gehalte-vakansieverblyf in Mtunzini en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin. Dié dubbelverdieping-meenthuis is na aan al die plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en bied uitstekende uitsigte oor die see vanaf die balkon. As gaste gelukkig is, sal hulle walvisse kan sien.

Twinshells bied 2 drieslaapkamereenhede met slaapplek vir 9 gaste in totaal.

Twinshells Eenheid 1 beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n kombuis wat met alles wat gaste nodig het vir selfsorg. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n privaat braai-area.

Twinshells Eenheid 2 beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n enkelbed. Daar is ook 'n ekstra badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak, en 'n oopplan-sitarea, -kombuis en -eetarea.

Die kompleks het ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Mtunzi het 'n beeldskone reservaat waar gaste in die rivier of op die strand kan visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Twinshells
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Twinshells het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 6, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2a1ed9e9797e2c2f83c321f3565e3d2c2679178db0bd55c14cbf3c4f4eda6520ae89939187a2e1cb783c50cdb9401c71cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 6 Waterbessie Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.965012195312 31.746677076862
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!