- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 Bernauw Street, Vryburg, 8600, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Van Zyl's Hoek is op 'n prentjiemooi plaas net 7 km buite Vryburg. Dit bied gerieflike oornagverblyf aan 'n paartjie op soek na 'n romantiese wegbreek of 'n sakereisiger op soek na 'n rustige wegbreek.
Verblyf word in 2 pragtige kamers gebied, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Addisionele kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in. Braaigeriewe en parkeerplek op die perseel word voorsien.
Van Zyl's Hoek bied 'n luisterryke tuin wat 'n rustige oase is vir gaste wat net wil ontspan. Daar is ook 'n aangewese speelgrond vir kinders. Gaste wat hier tuisgaan kan die omliggende platteland verken at talle aktiwiteite bied insluitend voëlkyk, voetslaan en natuurwandelinge. Hier is die landskap pragtig en die atmosfeer vreedsaam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 56 Bernauw Street, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Van Zyl's Hoek het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Bernauw Street, Vryburg, 8600, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang