Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Baviaanskloof

Verlorenrivier Gastehuise

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chanel V
1 nag
5.0
Des 2025

Gemaklik en gesellig. Sal dit aanbeveel. Fantastiese plekkie. Baie skoon en netjies. Sal vir seker weer daar bly. Ligging lekker as jy Baviaanskloof wil ry. Swembadjie by die braai area net reg vir 'n lekker afkoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het vreeslik lekker gebly, dit is die mooiste uitsig en die rustigheid. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wou net daar-en-dan sommer heelwat langer gebly het. Pragtige uitsig en die stoofkaggeltjie was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corien B
1 nag
5.0
Apr 2025

Die ligging van Verlorenrivier is absoluut perfek met die mooiste uitsig. As ons kon, sou ons 10 uit 10 gegee het. Die ligging is absoluut perfek met die mooiste uitsig. Daar heers 'n rustige atmosfeer. Die braai op die stoep sorg vir 'n gesellige samekoms. Baie dankie aan Verlorenrivier vir die voorreg om daar te kon tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilco V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Ons het dit baie geniet. Great view. Heerlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtig. Baie lekker gebly. Mooi skoon alles wat mens benodig. Pragtige berge. Sal graag die hele Baviaanskloof wil ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantasties. Vriendelike mense. Ja. Lekker geslaap. Skoon en netjies en 'n lafenis na 'n uitputtende dag in Baviaans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

So ongelooflik mooi, voedsel vir die siel! Beste plek om jou batterye te herlaai ooit! Salige stiltes, pragtige hemelruim en sout van die aarde mense in die Baviaans!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Hemel op aarde mooi! Ongelooflik lekker gebly, totaal privaat met eie swembad vir die 40 grade temp. Weet nie of daar 'n beter uitsig van 'n stoep af, in die Baviaanskloof bestaan nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Ons het twee aande oorgeslaap en kan Verlorenrivier Gastehuise beslis aanbeveel. Baie oulike woonstel, met 'n pragtige uitsig. Stil en rustige omgewing, en wonderlike plek om sterre te kyk. Gerda is 'n baie vriendelike en tegemoetkomende gasvrou. Verlorenrivier se ligging is ideaal as mens beplan om vanaf Willowmore deur die Baviaanskloof te ry, of as jy nie 'n 4x4 voertuig het nie en net die eerste gedeelte van die pad kan ry. Dit was ook baie gerieflik om WiFi beskikbaar te hê, aangesien daar nie selfoonontvangs op die plaas is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe161b12f52b8d63cc3171555d38fa39e0c0054e0cf91065bfdcff0e18aae0916ecbe2c5ab10a71611f48eeebbee3a9bcd605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 R332 Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.522911155009 23.847075071828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang