+26
Selfsorg in Wes-Rand

Veronica's Closet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Ellen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netjies, Skoon, Veilig en met 'n besonderse oog vir detail. Veronica's Closet is 'n stukkie paradys om as basis te gebruik om die Magaliesberge te verken en het ons verwagtinge vêr oortref. . Veronica was vriendelik en gasvry en het ons met aankoms soos vriende behandel. . Die kamer was netjies, skoon en baie kunstig ingerig. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel!. En die hoenders en ganse waarvan hul vermeld, hoor mens, maar dis glad nie steurend nie. Dit dra eerder by tot die atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Veronica's Closet
Dankie julle! Was lekker om julle hier te hê

Willa D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Al was dit net vir 'n oornag, het ons lekker geslaap en gebly. Dis 'n oulike eenheid, baie skoon en netjies. Daar is 'n goeie matras op die bed, wat goeie slaap bevorder. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het twee aanbevelings: Ons het gesukkel om die plek te vind, 'n naambord teen die pad sal dit aansienlik makliker maak om die plek te vind. Die bad met 'n stort mag problematies wees vir ouer gaste. Die eienaar kan dit dalk oor tyd oorweeg om die bad uit te haal en die ruimte te gebruik vir 'n dubbel stort. Dit sal ook 'n besparing in water en gas teweegbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R96 Zeekoehoek, Magaliesburg, 1791, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4838095534b6f6bf10f19c683a21548ca9de304c8d59fed96365db85e96bb9af87d1cf78eb9ea58ddcbf0597b8a839d10b78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R96 Zeekoehoek Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.96772 27.5432067
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang