Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Dit was fantasties lekker en sal weer Vetho House bespreek. Ons was aangenaam verras met Vetho House. Die suite wat ons ingebly het, was fantasties! Die netheid, skoon, etc. uit die boonste rakke. Die ligging - ongelooflik! Groot balkon. As ons op die bed lê, voel dit of die 2de brander enige oomblik binne ons kamer gaan inrol. Ons het 'n vinnige breek van die gejaag van JHB na Ballito geneem. Ons sal beslis weer kom en weer in Vetho House bly en weer in die suite. Die ander kamers is bietjie klein vir ons. Ons geniet die spasie van die suite. Dan die ontbyt, heerlik verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Sal dit aanbeveel vir lekkebly. Ons het 10 jaar gelede ook hier gebly. Dit is byna op die see. Mooi ligging met 'n goeie restaurant net buite die hek. Personeel is vriendelik en ontbyt is net nodig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Die verblyf en staf is tops. Die verblyf en staf is tops. Vriendelik en ongelooflik behulpsaam. Ons kuier is net verbitter deur ons bure wat op die uur dagga gerook het. Ons kon nie eers ons deure opgemaak het nie. Dit het die kuier en see-uitsig versuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Thozama Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Edward Place, Ballito, KwaZulu-Natal, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4144d858c6bf53f1dc05295ec2c24c487f9a5d2cda005dc0710a9c985a7ea9c9ce21308726504b0b098078080250375bd0bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 10 Edward Place Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5429113 31.2165335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang