Gastehuis in Bloemhof

Victory Towers Suites

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Adaliza H
1 nag
5.0
Sep 2025

Heerlik rustig, stylvol gemak, en vol warm onthaal. Stil bederf met styl. Fenomenaal. Netjies, veilig, sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette C
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Sien julle weer. Skoon, netjies. Gasvrye ontvangs. Aircon het net nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie E
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Great stay, lovely place! Nice rooms, great staff and a lovely area outside to enjoy. The suite was big and very clean. Really cool that you can go into the old water tank. Perfect for families, they have 2 pools and a play area. We felt safe as they have cameras and security gates. Would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick A
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Never again. We were expecting a self-catering facility, but it turned out to be a party/conference venue. The unit that we were given had no hot plate/stove or pots and pans, etc. There was a 50th birthday party going on the night we arrived, and it went on until 2:30 in the morning, so we had very little sleep because of the loud music. Complaints to the host proved fruitless (as it was a private function?).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jani B
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Des 2025

Kon nie geriewe gebruik nie. Nie die geld werd nie. Ek skryf baie selde negatiewe resensies. Maar hierdie was baie teleurstellend vir ons. Alhoewel die kamer heerlik was en die geriewe pragtig is, kon ons dit nie geniet nie, want daar was meer as 200 dagbesoekers besig om die geriewe te geniet van die oggend tot 6 uur die aand. Daarna was al die swembaddens so vuil dat ons nie vrymoedigheid gehad het om self of met ons baba daarin te swem nie. Die kinderswembad was ook leeggetap om reg te maak vir die volgende dag se dagbesoekers. Hulle is meer besorg oor die dagbesoekers as die inwoners tydens vakansietyd, blyk dit. Ons het by die bestuurder gehoor dat dagbesoekers tydens skoolvakansies toegang teen R50 pp gegee word. As die advertensie net kon noem dat dit so sou wees, kon ons ten minste voorbereid wees. Ons moet oppad terug weer deur Bloemhof ry, maar sal maar erens anders inboek.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 West Street, Bloemhof, 2660, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA295d1475d84a64b0100c2a76ad5053b2cae062f6018c2572c4cf348be08dc9e8977b71b8c73d035a13830c7ba9d7c73c5c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 1 West Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.647189095151 25.59560737771
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang