+81

14 gaste

6 slaapkamers

9 beds

3 badkamers

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

View @ 34 Marine is 'n selfsorghuis vir 'n groep of familie van 14 gaste aan die Sonskynkus, net 160 m van die oseaan af.

Hierdie groot huis het 6 slaapkamers, 3 en 'n halwe badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea, 'n sitarea en dit lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die badkamers wat baddens, storte en toilette het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgrei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel binne of die etenstafel buite geniet word.

Die huis het 2 sitarea met kaggels en 2 van die sitareas het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n beskutte ingeboude braai-area en gaste het toegang tot die pizza-oond en die vuurput. Daar is 'n swembad.

View @ 34 Marine is langs Sacramento-restaurant en net 450 m van die begin van die Sacramento-voetslaanroete af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 34 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink View @ 34 Marine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

34 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06a53cc6bf5af35d4f37e453d742e550c0eb0fd71efefab22f1cdd5530d96ae8c490ba8e580bc30941f8a53fe966236dcbf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 14) 5 5 1 5 34 Marine Drive Schoenmakerskop 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040150983174 25.538893702028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang