+8

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 83 Aqua Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

View on 83 is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Aqua Park, Tzaneen in Limpopo. Hierdie kamer is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die kamer met 'n dubbelbed bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het ook 'n yskassie en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendrik Petrus Jacobus A
Saam met lewensmaat
5.0
Would stay there anytime. I would recommend you to stay at View on 83. Hosts are very kind and helpful. Very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Hennie C
Besigheidsreis
5.0
Veilig. Skoon. Stil. Waarde vir geld. Lekker gebly. Een nag verblyf vir sakereis.
Jan 2026
Andre R
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike behulpsame mense. Skoon en billik geprys. Kan doen met 'n a/c. Voldoende parkering beskikbaar. Mooi uitsig.
Sep 2025
Andre R
Besigheidsreis
5.0
Goeie verblyf. Skoon, veilige verblyf.
Jul 2025
Charles R
5.0
Good value for money. Friendly welcome by the owners including their little girl. The accommodation is in a good area with shops and a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Uwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 83 Aqua Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink View on 83 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

83 Aqua Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f91c39c2a1a9748018e936f2d5c1c83e0e66cead0e789c3b702b86b1e836242c070eeeac3ff284d8382aae7658ef57152ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 83 Aqua Street Aqua Park 0850 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -23.816786014107 30.145900815192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang