Beskrywing
Villa Anza bestaan uit een en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in 'n lessenaar, slim-TV en WiFi. 'n Ekstra matras kan bygevoeg word om 'n kind te akkommodeer met vooraf reëlings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Rook word nie binne die kamer toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Stefan Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang