Villa Anza
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Stefan Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Anza bied selfsorgverblyf in 'n oornagkamer met 'n privaat ingang en binnehof op die eienaar se eiendom in Tzaneen. Die kamer is geskik vir twee gaste.
Dit het twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die kamer het 'n sitarea, lessenaar en stoel, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en WiFi.
Gaste het toegang tot gedeelde geriewe, insluitend 'n swembad, patio met braaigeriewe en veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Stefan Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Villa Anza het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Stefan Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang