4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Da Gama Drive, Villa Arte 10, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Arte 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai, ongeveer 300 m van die strand af.
Hierdie duplekswoonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale het. Gaste het toegang tot gratis, onbeperkte WiFi.
Die leefarea maak oop na 'n lieflike patio-area met 'n buite-patiotafel vir 8 mense en 'n ingeboude braai-area. Parkering is beskikbaar vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Da Gama Drive, Villa Arte 10, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Villa Arte 10 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Da Gama Drive, Villa Arte 10, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang