+16
Selfsorg in Ferreira Town

Villa Delfini 2

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Wentzel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie lekker plek en uitstekend gele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Recommended. Best location. Would suggest air conditioning or at least some fans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juna H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Heerlik gerus. Was stil en kon die see hoor. Was 'n heerlike 6 dae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene D
Lang verblyf
4.4
Feb 2026

Villa Delfini is beslis aan te beveel. Uitsig asemrowend. Strand net 'n paar treë vanaf woonstel se stoep. Dolfyne elke dag vanaf stoep bewonder. Baie lekker gebly en veilig gevoel. Aangesien 'n skoonmaakfooi gehef is, sou 'n skoner woonstel en eetgerei wonderlik gewees het. Matrasse hard soos planke, maar die uitsig het opgemaak vir die ongerief en sal ons die plek beslis aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Heerlik. Woonstel is goed toegerus en perfek geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Mari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Ons sal definitief weer daar bespreek. Was baie gerieflik op die strand. Ons het baie lekker gebly en die ligging is perfek, veral vir die kinders. Hulle kon net by die deur uit, dan is hulle op die strand. Plek het alles wat jy nodig het. Daar was net wel nie 'n HDMI-kabel soos op die webwerf gesê is nie en alles was nie baie skoon nie. Die panne in die laai het nog van vorige gaste se eier op gehad en dit was baie vuil tussen die bank se kussings.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Fantastiese see uitsig. Baie veilig. Baie lekker plek met die beste uitsig op die see.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Morne P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great location. Enjoyed every minute. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corinne
Villa Delfini 2
Thank you Morne, so pleased you enjoyed the new renovations!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

139 Da Gama Street, Villa Delfini 2, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbzimyDAfLR3ZB7pQkeI5tXtlPZZe33mwmHYbiyJQbFlBYZFNv2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 139 Da Gama Street Villa Delfini 2 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034858241388 24.931191267529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang