- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 36 Price Drive, Constantia, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Lion View bied luukse verblyf in die prentjiemooi Constantia-wynvallei met ononderbroke uitsigte oor die vallei.
Verblyf word in 'n gastehuis aangebied met luukse kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke moderne kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instap-reënstort. Linne, handdoeke, pantoffels en japonne word voorsien. Elke kamer het ook lugversorging, 'n slim-TV, WiFi, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie met voorraad. Die kamers lei na balkonne, en die Deluxe- en Luukse kamers het uitstekende uitsigte oor die vallei.
Gaste kan op die dek op sonstoele ontspan, in die soutwater-randvloeiswembad wat met sonkrag verhit is afkoel, of braai en van die eerlikheidskroeg gebruik maak.
Constantia het 'n groot verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede. Gaste kan gerus die Constantia-wynroete vir wynproe, voetslaanroetes, Groot Constantia, die Iziko Museum, en Kirstenbosch Garden Centre besoek. Daar is 'n rits restaurante by Constantia Village-winkelsentrum en gaste kan by die Steenberg Gholfklub gaan gholfspeel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 36 Price Drive, Constantia, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Lion View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Price Drive, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang