+8

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rus en vrede. Uitsonderlik personeel vreeslik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Gerieflike woonstel met alles wat benodig is gerieflik. Blyplek in orde. Alles wat benodig is in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adri O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Dit was regtig lekker en veilig en die geld werd. Ons het heerlik gebly. Dit sou lekker gewees het as ons beddegoed vervang of gewas kon word. Ons het vir 13 dae dieselfde beddegoed gehad, en die handdoeke kon ook vervang word. Gelukkig het ons ons eie handdoeke gepak en dus nie die handdoeke gebruik nie. Die woonstel is regtig lekker. Een ding wat nie so great was, is die onderste woonstel se braaier is skuins onder die hoofslaapkamer se balkon. Gevolglik het ons kamer na braaivleis en rook geruik wanneer ons van die stand af kom. Die sekuriteit is eerste klas. Dit was regtig lekker en veilig en die geld werd.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Lekkerste wegbreek ooit! Baie oulike eenheid! En die view is amazing! Alles is lekker naby, en die eenheid is groter as wat ek verwag het! Netjies, mooi en beslis my nuwe gunsteling! Ons kom gou weer! Daar is nie WiFi by die eenheid nie - alhoewel die advertensie wys daar is. Geen opsie vir skoonmaakdienste nie, maar alles anders was perfek!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Dis die 2de jaar wat ons daar boek en wil volgende jaar graag weer daar bespreek. In geheel was dit goed en het wel die volgende voorstel: 1. Kombuiskasdeure vuil (bruin merke veral by handvatsels). 2. Die enkelbed matrasse moet vervang word, dit voel of jy op die bodem slaap. 3. Verstopte badkamer drein. 4. Daar kom 'n dun straal warm water by die kombuis kraan uit en dit is moeilik om iets te was. 5. Nie al die stoofplate werk nie. 6. DStv remote is nie gebruiksvriendelik nie. 7. Banke kan gerus skoon gemaak word, die armleunings is bruin. 8. Kussing oortreksels op banke is ook vuil. 9. Afdakkie of skerm oor die braaier, jy kan nie vleis braai as dit reën nie. 10. Die buitetafel was ook baie vuil tussen die plankies.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, dankie, behalwe die volgende: Agent was nie na inboek beskikbaar nie. Ketel sit nie self af nie. Regterkantste plaat voor van stoof werk nie. Geen water of warm water in kombuis nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J. C V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Behalwe vir geraas, niks sleg nie. Indien dit nie vir die geraas van motors en onder die invloed van drank motorfietsryers was nie, sou dit heel aangenaam gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

St Lucia will definitely see us again but unfortunately not Villa Mia 12. St Lucia was fantastic, as always. The unit bathroom needs serious attention and the many cockroaches were not welcome. The unit was also not serviced daily as mentioned. This was not the same experience we had at the exact same unit 2 years ago, I'm afraid. The pool needs attention too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Katonkel Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OTljYzVhLTcyY2QtNDExMC1hYzVjLTkzYWE1ZDBjYTJhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 91 5 1 5 1 Katonkel Straat St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.374714382377 32.412414550782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang