St Lucia Estuary Akkommodasie by Villa Mia 12 | LekkeSlaap
+8
+8

Villa Mia 12

  • Vanaf R1 000 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat 1, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Mia 12 is 'n selfsorg-eenheid in die hoofstraat van Saint Lucia, KwaZulu-Natal. Dié woonstel is loopafstand vanaf verskeie restaurante, winkels en ander geriewe.

Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n kluisie. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens wat slaapplek aan 4 mense bied. Dié kamer het ook oorgenoeg kasruimte. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die leefarea het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is vir volledig toegerus. Handdoeke word nie voorsien nie. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en lugversorging.

Verder is daar 'n buitebraai-area met sitplek, asook 'n gemeenskaplike swembad, piekniekareas en parkeerplek.

Die omgewing is baie divers en bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos die Umfolozi-park, die Isimangaliso-vleilandpark, Cape Vidal, die Saint Lucia-meer wat 'n voëlpark insluit, 'n krokodilplaas en 'n kaasfabriek.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Mia 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 36 resensies vir Villa Mia 12
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Katonkelstraat 1, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Mia 12 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat 1, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OTljYzVhLTcyY2QtNDExMC1hYzVjLTkzYWE1ZDBjYTJhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 6 persone) 36 5 1 5 1 Katonkel Straat Saint Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.374714382377 32.412414550782
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za