Pick your preferred language

English

Afrikaans

+8

6 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Katonkel Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Villa Mia 12 is 'n selfsorg-eenheid geleë op die hoofpad van St. Lucia in KwaZulu-Natal. Die woonstel is stapafstand van talle restaurante, winkels en ander geriewe.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 mense op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens, wat gemaklik 4 mense kan akkommodeer. Hierdie kamer het ook ruim kasruimte. Die gedeelde badkamer het 'n stort oor 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die leefarea bestaan uit 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met al die nodige geriewe vir selfsorg. Bring asseblief u eie handdoeke vir gebruik by die swembad. Die sitkamer het gemaklike sitplek, sowel as 'n TV met DStv en lugversorging.

Daar is 'n buitebraai-area met sitplek waar gaste saam 'n maaltyd kan voorberei. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, piekniekareas en parkeerplek vir gaste se gebruik.

Die area is divers en bied baie aktiwiteite en besienswaardighede. Dit sluit in die baie gewilde Umfolozi-park, die Isimangaliso-vleilandpark, Kaap Vidal, die Saint Lucia-meer, wat 'n voëlpark, krokodilplaas, sowel as 'n kaasfabriek insluit, wat gaste tydens hul verblyf kan besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Bernie D
Saam met lewensmaat
4.8
Rus en vrede. Uitsonderlik personeel vreeslik behulpsaam.
Mrt 2025
Jenny W
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflike woonstel met alles wat benodig is gerieflik. Blyplek in orde. Alles wat benodig is in die woonstel.
Jun 2025
Michelle J
Saam met lewensmaat
4.4
Lekkerste wegbreek ooit! Baie oulike eenheid! En die view is amazing! Alles is lekker naby, en die eenheid is groter as wat ek verwag het! Netjies, mo...
Sien meer
Okt 2025
Jeanette R
Saam met lewensmaat
4.4
Dis die 2de jaar wat ons daar boek en wil volgende jaar graag weer daar bespreek. In geheel was dit goed en het wel die volgende voorstel: 1. Kombuisk...
Sien meer
Aug 2025
Marcel K
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker. Baie lekker gebly, dankie, behalwe die volgende: Agent was nie na inboek beskikbaar nie. Ketel sit nie self af nie. Regterkantste plaat v...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Katonkel Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Mia 12 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Katonkel Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OTljYzVhLTcyY2QtNDExMC1hYzVjLTkzYWE1ZDBjYTJhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 90 5 1 5 1 Katonkel Straat St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.374714382377 32.412414550782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang