Amanzi Amakhulu Villa
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 02 Villa Mseleku, Serkfontein Dam, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Amanzi Amakhulu Villa is in Suid-Afrika se Platberge geleë en bied 'n uitsig oor die Sterkfonteindam. Dit is ideaal om herinneringe saam met geliefdes te skep.
Dié ruim huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, bababedjie en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 2 van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 16. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbar. Die huis spog ook met 'n bioskoopkamer, gimnasium en 'n pooltafel.
Buite is 'n swembad en boma-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Villa Mseleku is die perfekte kombinasie van luuksheid, gerief en die natuur en is die ideale verblyf vir gaste op soek na avontuur of ontspanning.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 02 Villa Mseleku, Serkfontein Dam, Harrismith, 9880, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
02 Villa Mseleku, Serkfontein Dam, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang