- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Dean Road, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Villa Reis - The Villa of Kings bied gerieflike B&B-verblyf in Bedfordview, Johannesburg. Hierdie boetiekhotel bied slaapplek aan sake- en ontspanningsreisigers.
Daar is 'n verskeidenheid stylvolle suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die suites het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die suites het yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, lessenaars, sitplek, TV's en gratis WiFi. Gaste word ook met 'n uur lange voetmassering bederf.
Gaste kan maaltye by die hotel se restaurant geniet of 'n drankie by die kroeg drink. Buite is daar 'n lieflike tuin met 'n swembad, asook gimnasiumgeriewe. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.
Die area bied verskeie trekpleisters en geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Josephine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 30 Dean Road, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
- Gaste dink Villa Reis - The Villa of Kings het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Dean Road, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang