- Slaapplek vir 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61 Selati Street, Carletonville, 2499, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Villa Selati Gastehuis is 'n pragtige uniek gemeubileerde gastehuis in die goudmyndorpie Carletonville geleë, 45 min vanaf Johannesburg en 40 min vanaf Potchefstroom.
Verblyf word gebied in 22 luukse kamers elk met hul eie privaat ingang vanaf tuin. Alle kamers het 'n privaat badkamer, 'n platskerm TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, gratis WiFi, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Kamers bied koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens met 'n opsie vir derde enkelbed.
Gemeenskaplike geriewe sluit 'n sitkamer-area, swembad en braai-area. Onthaalgeriewe vir intieme troues, partytjies en spesiale geleenthede is ook beskikbaar. Ontbyt, aandete en middagete-kospakkies kan vooraf gereël word. Ons bied veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Denis Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 308
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 61 Selati Street, Carletonville, 2499, Gauteng
- Gaste dink Villa Selati Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Selati Street, Carletonville, 2499, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang