+36
Selfsorg in Kampsbaai

Villa Sol

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Gaste sal versoek word om 'n aparte registrasievorm voor aankoms te teken om inklok te vergemaklik. Groepe wat slegs uit enkelreisigers bestaan, word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is nie toegelaat nie. Geen partytjies van enige aard mag by die eiendom gehou word nie. Geen geraas of musiek van enige aard word toegelaat tussen 22:00 en 07:00 gedurende die week, en tussen 23:00 en 07:00 oor naweke nie. Vir besprekings met maandelikse afslag, sal elektrisiteit vir die gas se eie rekening wees. Daaglikse skoonmaakdiens is nie by die tarief ingesluit nie, maar kan teen 'n bykomende koste gereël word, onderhewig aan beskikbaarheid en goedkeuring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 12 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 12 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 9 430
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 430
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 430
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Theresa Avenue 82, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760f5a355abe52eea6fe4f2b71f6079f84988c9b5ae42f3132b587329378c00689b8ed205587500fa147b21fe78010e904d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 430 per nag, vir 10 mense Theresa Avenue 82 Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9686036 18.3800455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang