Villa Toscana Guest House
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 68 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Toscana Guest House is in Thabazimbi in die Waterberge geleë. Dié dorpie is die poort tot die Bosveld en is die ideale basis vanwaar jy die omgewing kan verken.
Dié gastehuis bied gehalteverblyf in 7 en suite-kamers met lugversorging. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is braaigeriewe op die perseel. Daar is ook 'n gemeenskaplike eetarea met tee- en koffiemaakgeriewe en etenstafels.
Villa Toscana is naby myne, Marakele Nasionale Park, gholfbane en voetslaanroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 68 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
68 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang