Beskrywing
Die groen kothuis is 'n aparte selfsorg-eenheid wat aan die hoofhuis vas is met 'n aparte ingang. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n klein kombuisie en 'n Weber-braai buite. Daar is DStv en WiFi beskikbaar vir gaste se vermaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Geen kinders word toegelaat nie.
Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Villa Villekula is rolstoelvriendelik met 3 opritte na die huis en die gastekamers. Een van die kamers het laer wasbakke wat die geskikte hoogte vir 'n rolstoel is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié unieke kamer het houtvloere en -mure, en het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is volgens 'n see-tema versier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders word toegelaat nie.
Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Villa Villekula is rolstoelvriendelik met 3 opritte na die huis en die gastekamers. Een van die kamers het laer wasbakke wat die geskikte hoogte vir 'n rolstoel is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het antieke Franse deure en lei na 'n privaat tuin. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders word toegelaat nie.
Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Villa Villekula is rolstoelvriendelik met 3 opritte na die huis en die gastekamers. Een van die kamers het laer wasbakke wat die geskikte hoogte vir 'n rolstoel is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het kleurvolle en unieke plaasstyl-dekor en het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n glasstort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders word toegelaat nie.
Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Villa Villekula is rolstoelvriendelik met 3 opritte na die huis en die gastekamers. Een van die kamers het laer wasbakke wat die geskikte hoogte vir 'n rolstoel is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en 'n leefarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders word toegelaat nie.
Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Villa Villekula is rolstoelvriendelik met 3 opritte na die huis en die gastekamers. Een van die kamers het laer wasbakke wat die geskikte hoogte vir 'n rolstoel is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Crags BE 18, Off the N2, 19 km from Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang