Villa Vista
Beskrywing
Hierdie eenheid is vir 1 persoon geskik. Daar is 'n area buite, 'n slaapkamer met 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook toiletware, koffie, tee, suiker, 'n ketel, WiFi en 'n TV. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Gaste het toegang tot die swembad en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Standard Shiraz Suite is 'n kleiner eenheid en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die bed is met perkallinne oorgetrek en het elektriese komberse. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuisie is met 'n lugbraaier, stoofplaat, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met stroomdienste. Die woonstel het ook 'n stoep wat na die swembad en 'n afdak met braaigeriewe lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Familie Chardonnay Suite is 'n 110 vierkante meter gesinswoonstel en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die beddens is toegerus met perkallinne en elektriese komberse vir die kouer aande. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak en beskik ook oor 'n wasmasjien. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n knus kaggel en die eetkamer het genoeg sitplek vir gaste om maaltye te geniet. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea, ideaal vir kinders op versoek. Die leefarea maak oop na die patio en tuin en spog met uitsigte oor die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Firmount Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang