Somerset-Wes Akkommodasie by Villa Vista | LekkeSlaap
+21
+21

Villa Vista

3 resensies
Selfsorg

Woonstel 2
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kleiner eenheid het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word op versoek. Die beddens is met perkallinne en elektriese kombersies oorgetrek. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoofplaat, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die woonstel bied toegang tot die patio wat na die swembad lei en daar is 'n gazebo en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Somerset-Wes Akkommodasie by Villa Vista | LekkeSlaap
Somerset-Wes Akkommodasie by Villa Vista | LekkeSlaap
Somerset-Wes Akkommodasie by Villa Vista | LekkeSlaap
Somerset-Wes Akkommodasie by Villa Vista | LekkeSlaap
Woonstel 1
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gesinswoonstel het 1 slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word op versoek. Die beddens is met perkallinne en elektriese kombersies oorgetrek. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak en daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel en die eetarea het genoeg sitplek. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea wat ideaal is vir kinders. Die leefarea bied toegang tot die patio en tuin en het 'n uitsig oor die swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firmount-weg 47, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmg7ADRf5hAQhoIsLWfAOS1kACAifoMXEHycGHRA8VtyT2IO1dR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 47 Firmount Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.06782 18.84413
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za