Pick your preferred language

English

Afrikaans

+8

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of Grave Street and Hill Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vine Cottage is 'n bekoorlike klein kothuis in 'n stil straatjie in Nieu-Bethesda, wat gaste knus en gemaklike akkommodasie in die skaduwee van ou peerbome bied. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf. Vine Cottage en Vygeboom Studio is op dieselfde eiendom geleë en deel die ingangshek en parkeerarea.

Die kothuis beskik oor een oopplan-slaapkamer met 'n kombuisie, 'n privaat slaapkamer en 'n gedeelde badkamer, wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede oopplan-slaapkamer twee enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis beskik oor 'n patio met 'n eetarea en 'n ruim, ouwêreldse tuin.

Gratis WiFi en veilige parkering word voorsien, met sonkrag wat verseker dat ligte en WiFi aan bly tydens beurtkrag.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 143

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Corner of Grave Street and Hill Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Vine Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Corner of Grave Street and Hill Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61cef413329bcd377b269bb83c4dfdcd947084ec230ee5b5431cff7c733ed796ca432f819e799bd116798c2f7cded2841ddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Corner of Grave Street and Hill Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.864699747555 24.550859859108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang