4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 25 Corner Jubilee Road & Marina Drive, Honeydew, Roodepoort, 2040, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Vintage Glamping is 'n pragtige gerestoureerde 1960's Gazelle-karavaan in Honeydew, Roodepoort in Gauteng. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie karavaan bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer is 'n paar meter weg en het 'n binne- en buitestort.
Die karavaan het 'n yskas en gasstoof. Daar is 'n dak bo die karvaan en 'n uitsig oor die dam. Die karvaan is onafhanklik van die tradisionele kragetwerk en word nie deur beurtkrag of wateronderbrekings geraak nie.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan koffie, 'n toer van die museum en ontbyt op versoek by A Night at the Museum, 'n museum-gastehuis, geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Shawn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plot 25 Corner Jubilee Road & Marina Drive, Honeydew, Roodepoort, 2040, Gauteng
- Gaste dink Vintage Glamping het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 25 Corner Jubilee Road & Marina Drive, Honeydew, Roodepoort, 2040, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang