Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg met die gebruik van strandtoerusting en piekniekmandjies.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R10000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die volgende reëls is van toepassing:
- Rook is verbode binnenshuis.
- Geen troeteldiere van enige soort word toegelaat nie.
- Geen geraas na 22:00 nie aangesien hierdie 'n stil buurt in Hermanus is.
- Geen funksies of partytjies word toegelaat nie.
- Maak asb. seker dat die huis gesluit is wanneer gaste gaan slaap en dat die alarm gestel is. Indien gaste die huis verlaat, moet die alarm ook aan wees. Gerald, die huishoudster, sal verduidelik hoe die alarmstelsel werk.
- Saans moet alle meubels en besittings na binne gebring word aangesien die besproeiingstelsel vroeg soggens aanskakel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Luyt Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang