12 gaste
4 slaapkamers
12 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Kort street, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Vlei House bied selfsorgverblyf in Wakkerstroom naby die dorpskern. Die groot erf se tuin lei na die Wakkerstroomvlei en bied 'n skouspelagtige uitsig oor die vleilande.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 2 enkelbeddens, die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 1 enkelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die ander badkamer het 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het rusbanke en 'n ou smeulstoof en lei na die tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kindermatras vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Kort street, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Vlei House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Kort street, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang