Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Suite Butler
- Slegs verblyf
- Kamer Levi
- Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Die gastehuis-deel word deur beurtkrag geaffekteer.
Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie en die balans is voor aankoms betaalbaar:
Ligte ontbyt teen R85 pp — Jogurt, graankos, vrugte, vrugtesap.
Ontbytbord teen R120 pp — Jogurt, graankos, vrugte, vrugtesap, 2 soutopsies en 1 ontbytnagereg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Krogh Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang