Tap any rate to see more detailed pricing.
Price Includes
- Sekelbos Premium Rooms
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Rivier Huis
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Honeymoon Suite
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Family Cabin
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Ossewa Double Room
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Ossewa Triple Room
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Five Star House
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Oewer House
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Sunset Cabin
- Rates displayed are on a self-catering basis.
House Rules
Voorbegin Wild Boerdery & Lodge
Reëls & Regulasies
Welkom by Voorbegin Wild Boerdery & Lodge — ’n plek waar rus, natuur en gasvryheid saamvloei.
Om almal se ervaring aangenaam te hou, vra ons dat gaste asseblief die onderstaande reëls en bepalings nakom.
Besprekings & Fooie
Die huurtarief is soos gekwoteer en sluit alle linnediens en skoonmaak in.
’n Deposito van 50% van die huurgeld plus enige bykomende koste is betaalbaar om ’n bespreking te bevestig.
Betaling moet binne 48 uur nadat die faktuur ontvang is, gemaak word.
Die balans van die huurfooi is 14 dae voor aankoms betaalbaar.
Indien betaling nie betyds ontvang word nie, sal geen toegang tot die eenheid verleen word nie.
Kansellasiebeleid
’n Volle terugbetaling, minus ’n kansellasiefooi van R500,00, sal toegestaan word onder die volgende voorwaardes:
Indien die bespreking 60 dae of meer voor die aankomsdatum gekanselleer word.
Indien die bespreking binne 48 uur na betaling van die deposito gekanselleer word.
Indien die bespreking binne 30 dae voor aankoms gekanselleer word en die bestuur die hele bespreekte periode weer kan vul.
Indien die bespreking binne 14 dae voor aankoms gekanselleer word, word die volle bedrag verbeur.
Huisreëls
Die maksimum aantal persone mag nie die aantal beddens in die huis oorskry nie.
As meer mense geakkommodeer word as wat toegelaat word, behou ons die reg om u te vra om te vertrek en die huurgeld sal verbeur word.
Indien u weet dat meer mense gaan bly, maak asseblief vooraf reëlings sodat ’n addisionele deposito gehef kan word.
Die lodge-bestuurder is gemagtig om die bestuur onmiddellik in kennis te stel indien die aantal gaste die bespreking oorskry.
Geen partytjies, funksies of groot byeenkomste word toegelaat nie, tensy daar vooraf skriftelike toestemming van die bestuur verkry is.
Geen wanordelike gedrag of buitensporige drinkery word toegelaat nie.
Geen harde musiek ná 22:00 nie.
As hierdie reëls nie nagekom word nie, kan gaste versoek word om die perseel te verlaat en die volle huurgeld sal verbeur word.
Belangrike Inligting
Geen rook word in enige van die eenhede toegelaat nie.
Gaste kan vanaf 14:00 op die dag van aankoms inboek en moet teen 10:00 op die dag van vertrek uitboek, tensy ander reëlings vooraf getref is.
Hierdie tye help ons om die huise betyds skoon te maak – u samewerking word waardeer, veral tydens vakansieseisoene.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste mag nie op die lodge rondry sonder toestemming nie.
Wildritte moet vooraf gereël word.
Vuurwapens is streng verbode.
Dankie
Dankie dat u ons huisreëls en beleide respekteer.
Ons sien daarna uit om u te verwelkom by Voorbegin Wild Boerdery & Lodge, waar u die natuur in haar mooiste vorm kan ervaar.
Cancellation Policy
| More than 1 month before check-in | 50%deposit refunded |
| More than 2 weeks before check-in | 25%deposit refunded |
| Less than 2 weeks before check-in | 0%deposit refunded |
Welcome to LekkeSlaap
Welcome back!
Reset your password?
Join our newsletter!
Create an account to manage your bookings
Log in to your LekkeSlaap account
Log in to your LekkeSlaap account linked to
Enter your email address to get started
Subscribe to receive special offers