Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Let dat dele van die verblyf met trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Bosbokduin is 'n natuurreservaat met 'n rustige atmosfeer en daarom word geen partytjies of harde musiek toegelaat nie.
Rook is streng binnenshuis verbode.
Braai en vure word nie buite toegelaat nie.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal 1 week ná die uitklokdatum terugbetaal word indien daar geen skade is nie.
Gaste mag nie die eenheid aan ander gaste onderverhuur nie.
Die hele huis is vir maksimum 10 gaste geskik. Geen ekstra oornaggaste word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Periwinkel Crescent, Bosbokduin Private Nature Reserve, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang