Beskrywing
Vuurvliegie is 'n grasdak-eenheid met 'n oopplan-uitleg en is geskik vir 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaaparea, badkamer, leefarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, klein yskas-vrieskas, gasstoof en oond toegerus. Daar is ook 'n groot etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die kombuis. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n muskietnet. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. 'n Haardroër, linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n koffietafel waar gaste kan boeklees of deur tydskrifte blaai. Daar is ook 'n plafonwaaier en lugversorging wat gaste kan benut as dit warm raak. Die buitebadkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die huis spog verder met 'n dek wat reg rondom die huis strek, asook buitesitplek en 'n tweesitplekbankie vanwaar gaste die wild kan besigtig of net na die Afrika-geluide kan luister.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Sonbesie-eenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n binne- en buitelugbadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, kombuis, 'n sitarea, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2137 Mamba Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang