Wag-'n-Bietjie Ekoplaas Kamp
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - S636, Bothaville, 9660, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Wag-'n-Bietjie Ekoplaas Kamp is op die oewer van die Vaalrivier geleë en bied 'n rustieke kampervaring 37 km buite Bothaville.
Verblyf word op 2 privaat kampeerterreine langs die oewer van die rivier gebied. Die kampeerterreine bied toegang tot 'n badkamer met 'n stort en spoeltoilette. Een van die staanplekke het 'n boskombuis en daar is braaigeriewe vir albei kampeerterreine. Alhoewel die kampterrein onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is, het gaste steeds toegang tot warm water.
Gaste kan boogskiet, kunsvlieghengel, visvang en voetslaanroetes op die plaas geniet.
Ligging
- S636, Bothaville, 9660, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
S636, Bothaville, 9660, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang