Wag-'n-Bietjie Ekoplaas
Beskrywing
Die knus oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisis is met 'n mikrogolf, ketel en oondjie met 'n tweeplaatstoof toegerus. Daar is ook braaigeriewe buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 10 km grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit kan verander weens slegte weer. Tydens reënweer is die pad dalk nie geskik vir kleiner voertuie nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vissershut 2 Kamers. 5 Enkelbeddens
Deel badkamer en kombuis
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 10 km grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit kan verander weens slegte weer. Tydens reënweer is die pad dalk nie geskik vir kleiner voertuie nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 3 enkelbeddens het. Die vierde en vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk en gaste deel 2 badkamers met 'n stort-oor-bad of net 'n stort. Daar is ook 'n buitestort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en daar is braaigeriewe buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 10 km grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit kan verander weens slegte weer. Tydens reënweer is die pad dalk nie geskik vir kleiner voertuie nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
S636, Bothaville, 9660, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 67 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang