Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagtails Rest

Selfsorg
Studio Apartment B
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Studio Apartment B bied slaapplek aan 1 gas en het 'n oopplan-uitleg. Die eenheid het 'n enkelbed, sitarea en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is oorgenoeg pakspasie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof, ketel, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Die woonstel het ook 'n slim-TV teen die muur met DStv, 'n kluis en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n semi-beskutte area met sitplek en 'n tafel. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wagtails Rest is nie troeteldiervriendelik nie.
Rook is verbode in die eenhede. Daar is aangewese rookareas buite.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio Apartment A
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Studio Apartment A bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die eenheid het 'n dubbelbed, sitarea en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is oorgenoeg pakspasie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof, ketel, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Die woonstel het ook 'n slim-TV teen die muur met DStv, 'n kluis en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n semi-beskutte area met sitplek en 'n tafel. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wagtails Rest is nie troeteldiervriendelik nie.
Rook is verbode in die eenhede. Daar is aangewese rookareas buite.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 1 mens
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrickssingel 8, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e3241569717b834acbbb37672d8199e76ed1c9bb22809e5906995d25c07e935d3011c0654d653c0c5c5dca8dbedb6e1a736?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 1 mens 1 5 1 5 8 Hendricks Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.69011 18.44644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem