+16
Lodge in Wakkerstroom

Wakkerstroom Farm Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Christo B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld, rustig. Eg plaas. Ons het my verjaarsdag en die Paasnaweek op hierdie pragtige plaas in Wakkerstroom deurgebring, en dit was werklik ’n spesiale ervaring vir ons as gesin. Die plaashuis is presies dit — ’n regte plaashuis. Dit is ruim, skoon en vol karakter, met goed versorgde houtvloere en ’n gevoel wat jou terugvat na ’n ander era. Dit het gevoel asof jy terugstap in die 1920’s… net met elektrisiteit en WiFi. As jy ’n moderne 5-ster gastehuis verwag, is dit nie dit nie — maar dis juis wat dit so besonders maak. Ons het ure buite op die groot grasperk spandeer, gebraai en die oop ruimte geniet, en saans binne op die mat gesit en spookstories vertel — egte gesinstyd, soos dit moet wees. Spesiale vermelding aan Olga wat ons so mooi versorg het. Haar oggend mieliepap was ongelooflik, en dit was ’n groot bederf om ’n gedekte tafel te hê vir etes. Die plaas self is werklik indrukwekkend — wyd, rustig en iets wat jy self moet beleef om te waardeer. As jy wil stadiger leef, wegkom van die gejaag, en ’n egte plaaservaring met baie karakter soek, is hierdie die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Wakkerstroom Farm Lodge
Beste Christo, Baie dankie vir die pragtige kommentaar. Groete. Fred

Inga R
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Fabulous. Beautiful old house with a magnificent garden. We enjoyed sitting out under the trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Awesome. Note that small cars struggle on the muddy farm road. But once you make it, it's absolutely breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Koos N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

In alle opsigte 'n genotvolle ervaring. Ja beslis. Die huis is pragtig en die vriendelike ontvangs en gasvryheid vir seker 'n aangename verblyf, met heerlike etes. Alles moontlik word gedoen om aan gaste se behoeftes te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fred
Wakkerstroom Farm Lodge
Baie dankie vir die mooi kommentaar.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstaande verblyf vir iemand wat Wakkerstroom se mooi landskap wil geniet. Baie goeie ervaring gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Do yourself a favour and stay in this lovely farm home with a very gracious host. It was winter, but we were welcomed into a warm and comfortable house. Aga stove was lit and kept the kitchen and dining room warm and toasty. The warm beds were a welcome end to the day. The town is well worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Wakkerstroom Farm Lodge
Dear Janet, Many thanks for the complimentary review. Kind regards. Fred

Ina B
1 nag
4.6
Jun 2024

Stunning. Dit was 'n baie lekker plaaservaring en die gasvryheid was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Wakkerstroom Farm Lodge
Baie dankie vir die mooi verwysing. Ek is bly julle het dit geniet.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bev W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Very relaxing. The town was interesting, with lots of good eating spots. The area was good for walks, cycling, and birding, so everyone had something to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Farm Puntjie, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNWU0MjQzLTFjMjctNGFmZS04OGJkLTcyYjc5M2Y0ZDgyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense 25 5 1 5 Farm Puntjie Wakkerstroom 2480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.400341818367 30.126957893372
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang