WaleTale Dolphin Blue
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Elphinstone Avenue, Tableview, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R999 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
WaleTale Dolphin Blue is in Tableview, Kaapstad, net 17 km vanaf die KIKS en 3 minute se ry vanaf Bloubergstrand.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n bababed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuis is met 'n oond, mikrogolf, yskas en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met stroomdienste en 'n etenstafel.
Dié woonstel bied toegang tot 'n tuintjie met 'n braai-area, privaat parkeerplek en WiFi. Daar is ook 'n privaat ingang. Rook is verbode.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wynproe en tennis in. Die Robbeneiland-veerboot is 18 km van die woonstel af en die V&A Waterfront is 20 km ver. Kaapstad Internasionale Lughawe is 21 km vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Elphinstone Avenue, Tableview, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Elphinstone Avenue, Tableview, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang