Waterfall Ellipse Two Bedroom Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Karkloof Crescent, WaterFall City, Midrand, 1682, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Hierdie luukse en uitnodigende woonstel is by die Ellipse in Waterval geleë, reg oorkant die Mall of Africa. Die asemrowende argitektoniese ontwerp van Ellipse Waterfall Executive Apartments komplementeer perfek die moderne elegansie van Waterfall City. Elke stylvolle woonstel spog met kontemporêre, eko-vriendelike afwerkings, hoë plafonne en uitgestrekte vensters wat asemrowende uitsigte oor die Gautengse skyline bied.
Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en is ingerig met onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Gaste betree 'n uitgestrekte oopkonsep-leefarea wat 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetarea. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot DStv-kanale, Netflix en Showmax. Komplimentêre WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n aangewese werkspasie.
Die eiendom bied ook veilige gratis parkeerplek en 'n uitnodigende buiteswembad. 'n Stylvolle kroeg en sitarea wat oor die water uitkyk bied 'n ontspanne omgewing, terwyl die restaurant op die perseel 'n heerlike eetervaring verseker. Gaste kan die perfekte mengsel van luukse en gerief in hierdie besonderse omgewing geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Karkloof Crescent, WaterFall City, Midrand, 1682, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Karkloof Crescent, WaterFall City, Midrand, 1682, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang