Waterfront 24
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Waterfront 24 is 'n netjiese en gerieflike selfsorg-woonstel in die veilige Waterfront-kompleks reg oor die strand in Umdloti. Gaste kan 'n see-uitsig vanaf die balkon geniet.
Dié woonstel het lugversorging, 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad en stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sit-area het gemaklike sitplek, asook 'n platskerm-TV. Dié area lei na die balkon wat stoepmeubels het.
Die Waterfront-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Gaste het toegang tot motorhuis-parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 67
Resensies 244
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang