7 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Waterkant Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waterkant 4 bied selfsorgverblyf op die strand in Jeffreysbaai. Branders breek 30 m vanaf die voordeur. Hierdie eenheid is ideaal vir ’n gesinsvakansie of ’n groep vriende.
Die ruim eenheid bied verblyf aan 7 gaste en beskik oor 3 knus slaapkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ook ’n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 1 badkamer met ’n groot instapstort, wasbak en toilet.
Die huis het ’n oopplan-ontwerp met ’n kombuis, eetarea, sitarea en vermaakarea met ’n pooltafel en veerpyltjiebord. Die kombuis is ten volle toegerus met ’n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en ’n skottelgoedwasser.
Gaste kan hul etes by die toonbank of etenstafel met 6 sitplekke geniet. Die eetarea lei na die sitarea waar daar 1 enkelbed en gerieflike sitplekke is, sowel as ’n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die agterdeur by die kombuis lei na ’n semi-onderdakbraaiarea wat slegs vir gaste beskikbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dawson Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Waterkant Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Waterkant 4 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Waterkant Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang