+69
Selfsorg in Waterkloof Glen

Waterkloof Glen Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Henrico F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Ananda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Easy, clean, effective. Perfect overnight place when in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
We are glad you enjoyed your stay. Thank you for your review.

Karen F
1 nag
5.0
Des 2025

Pleasant and peaceful. Overall, a very nice place to stay. Peaceful and quiet. Rooms were exactly as per Google pics. Staff were very helpful and friendly, especially Bernard (hope I have the name correct). The only negative for me is the low supply of tea beverages in the room (only 2 teabags, sugars, and Cremora upon arrival within the first 5 hours; however, staff supplied me the next morning upon request). Also, for smokers, upgrade the smoking area as heavy rains were experienced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Heerlike verblyf en ervaring. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Alles wat 'n mens nodig het in die kamers. Baie netjies en vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Bernice, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie en is bly julle dit geniet.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Mandy, baie dankie vir jou resensie. Is bly julle het dit geniet.

Pauline S
Kort verblyf
4.0
Mei 2026

Dit was aangenaam, skoon en netjies maar uiters basies. Die eenheid was baie skoon en netjies. Wat baie gepla het, is dat daar nie 'n wasbak is om skottelgoed in te was nie. Daar is ook nie 'n oond/stoof om kos gaar te maak nie. Die eetgerei is baie basies - slegs borde, papbakkies bottermes, lepel en vurk. Geen skerp mes om iets mee te kan sny nie. Daar is nie 'n broodplank of broodmes nie. Mens kan niks gaarmaak tensy mens die mikrogolfoond gebruik nie. Ek was verseker dat dit 'n troeteldier vriendelike gastehuis is, maar daar is geen plek om 'n dier veilig te hou nie, tensy mens hulle binne-in die eenheid toesluit. Bernard, die opsigter, was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Dankie vir jou voorstelle, ons kyk daarna.

Jodene D
Kort verblyf
4.0
Apr 2026

Goeie oornag spasie. Ons het vir seker dit geniet. Die gastehuis is baie basies, maar het voorsien in ons behoeftes vir oornag met ons toernooi in Pretoria. Ons het Bernard baie geniet en hy was altyd beskikbaar. Hulle bied nie fasiliteite vir ontbyt nie en ek sou sê die geriewe is maar net vir oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.

Ld V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2026

Nie aangenaam nie. Die hek moes oop en toegemaak geword het deur die opsigter wat om 19:30 net in sy japon oopgemaak het. Dit was warm en die klein fan het nie gehelp nie, daar was geen ventilasie nie. Ek wou net goeie nagrus gehad het voor my operasie. Die plek het verseker aandag nodig en die gasheer moet ten minste geklee wees tot die laaste gaste aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Ons neem kennis van u resensie en is jammer u het die ondervinding gehad. Dit was nie professioneel van ons bestuurder nie, en dit is nie in sy aard om dit te doen nie. Hy is gewoonlik tot 24:00 beskikbaar en nie in sy japon nie. Ons stel ondersoek in.

Keneilwe M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Felt at home. Exceeded my expectations, very neat and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Thank you for your review. We do appreciate it and hope to see you soon.

Leané D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangenaam en rustig. Die mense was baie vriendelik en altyd bereidwillig. Ons het baie lekker geslaap, ons het glad nie onveilig gevoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit en is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Freddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R715
10 % AF
R 715 R 644
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R715
10 % AF
R 715 R 644
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R715
10 % AF
R 715 R 644
per nag (plek vir 2)
Bespreek

245 Neveling Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617a7fd73e072c892e725066cc06ea2679d8a0c49d282f9abaef5b4915767cbaa88671058ac20e371c00fe04ad4126f7b09b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R715 nouVanaf R644 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 245 Neveling Street Waterkloof Glen 1801 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.797341874358 28.284671676057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang