Waters Edge 220
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Balansbetalings is 40 dae voor die inklokdatum betaalbaar, 'n 100% deposito word benodig vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor die inklokdatum gemaak word. Gaste se ID/paspoort word vereis wanneer gaste inklok
'n Besprekingsfooi van R195 word per bespreking gehef.
'n Vertrekskoonmaakfooi word per bespreking gehef.
Besprekings van 8 nagte of meer sal 'n verpligte skoonmaakdiens met skoon linne teen ekstra koste insluit.
'n Sleutel- en breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word. Die bedrag hang van die standaard van die woonstel af en kan na die eienaar/bestuur se goeddunke verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Century City Drive, Waters Edge 220, Century City, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang