Waters of March

Gastehuis
Sage Room and Bear Room
Vanaf
Vanaf R 1 065
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eiendom beskik oor 2 groot dubbelkamers, elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Ekstra kind kan geakkommodeer word met 'n draagbare kampbed, wat op versoek voorsien word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed, badhanddoeke en basiese toiletware word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Draagbaar
Kombuisie
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Tuin
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Venstertralies vir kinders
Kombuis & eetkamer
Gemeenskaplike kombuis
Vrieskas
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Die eiendom beskik oor 'n pragtige bewegingsruimte. Gaste kan kragstrekklasse bespreek of kies uit 'n verskeidenheid ander oefensessies wat op die perseel aangebied word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 065
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Human Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9a0aa026bd9fc3359c9d55d0dca90d587864bb10aaf34807cb5806baffaf7ac24efaf0f4e65ef1ff66715b126f458296ec3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 065 per nag (plek vir 3) 2 Human Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.016006430542 20.448646336246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang