+26
Selfsorg in Kaap Karoo

Watervalsrivier

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Watervalsrivier, R353, Kruidfontein road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Watervalsrivier is 'n plaas net buite Prins Albert in die Karoo wat rustige verblyf met Karoo-sonsondergange en pragtige uitsigte bied.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat individueel versier is. Die kamers het elk lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad óf 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi regdeur die eenheid in.

Daar is gemeenskaplike areas op die eiendom soos 'n leefarea, kombuis, sitarea met 'n TV en 'n kaggel, 'n lieflike tuin, 'n sprankelende swembad met 'n dek, asook 'n binne- en buitebraai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jonathan A
Saam met lewensmaat
5.0
No complaints, just pure bliss! An absolutely flawless stay in Watervalsrivier. There is something truly restorative about this place, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Johan W
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasheer en eienaar was baie gasvry en gee regtig om vir die gaste. Ons het baie lekker gebly en was baie beïndruk.
Des 2025
Gericke V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties, Karoo rustigheid op sy beste! Ek het die plek geboek vir my vrou en dogtertjie gedurende die Okt 2025 skoolvakansie vir 2 nagte. Hulle het...
Sien meer
Okt 2025
Pieter R
Saam met lewensmaat
4.8
Wonderlik. Sal beslis weer daar gaan oornag. Kos vir jou siel.
Des 2025
Jamy-lee B
Saam met lewensmaat
4.2
Lovely. Lovely experience. The space has a lot of potential. All basic needs are thought of. Excited to see how it develops.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Watervalsrivier, R353, Kruidfontein road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Watervalsrivier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Watervalsrivier, R353, Kruidfontein road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c577a84d74d96d220753de78c88beeef21c48095cd3b9ed5d3cfcd36643a1e1eca42de03d73dc164999e476300138951ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Watervalsrivier R353, Kruidfontein road 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.999104620936 21.996292320915
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang